Description
Saartjie se kêrel – Bettie Naude – Saartjie hou haar lyf hipnotiseur en reel ‘n hipnose-vertoning. Galpil kan nie wag om te bewys dat sy besig is om almal ‘n streep te trek nie. Gelukkig kry Lynnekom se rabbedoe dan ‘n briljante ingewing. Sy fluister iets in Galpil se oor wat sy hart wild laat klop …
Toestand: Goed










