Nuwe Seisoen – Annetjie van Tonder

R30.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 197
Gepubliseer: 2010 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799345797

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Nuwe Seisoen – Annetjie van Tonder – Ronel het nie verwag dat ‘n vroulike adjunkhoof so ‘n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar na kwaadwillige praatjies. En sy het gehoop sy is ontslae van die spanning na haar egskeiding.

Sy en Frans Hugo het egter baie gemeen – albei is nuut in die skool, al twee is enkelouers en hulle dogters is ewe oud en sommer dadelik boesemvriendinne. Wat beteken dat hulle mekaar na skooltyd moet sien. Maar van selfs net ‘n platoniese vriendskap is daar nie eens sprake nie, die skinderstories loop reeds. (

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

197

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Annetjie van Tonder

Jaar gepubliseer / Year published

2010, 2010's

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers