Description
’n Brulpadda in my Tas deur Jaco Jacobs is ‘n versameling vrolike, vreemde en vreeslike verse wat kinders sal laat lag. Die gedigte neem jong lesers na ‘n wêreld waar ‘n brulpadda in ‘n skooltas beland, walvisse in sop kan swem en selfs varsgebakte brood gevaarlik kan wees!
Met humoristiese verse en kleurvolle illustrasies deur Gerhard van Wyk is hierdie boek ideaal vir kinders vanaf ongeveer sewe jaar.
Toestand: Redelik – naam voorin die boek; die rugkant is aan die bokant stukkend.











