Description
Die Rebellie van Sloet Steenkamp deur Paul C. Venter is die vierde avontuur in die bekende Arende-reeks en die eerste verhaal wat die skrywer spesiaal as boek geskryf het.
Die verhaal volg Sloet Steenkamp en sy mede-bannelinge vanaf die eiland St. Helena na Duitswes. Ná ‘n gevaarlike tog en ‘n gewelddadige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, breek ‘n nuwe oorlog uit. Sloet en sy mense moet weer veg vir oorlewing in die ongenaakbare woestyn.
‘n Aangrypende historiese avontuurverhaal teen die agtergrond van Suidelike Afrika se geskiedenis.
Toestand: Goed
Vind meer Afrikaanse https://karinstreasures.co.za/product-category/books/afrikaans/boeke.












