Stories in die Wind – Deidre Jantjies

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 76
Uitgegee: September 2022 Tafelberg
Outeurs: Deidre Jantjies en Davin Andrew
Illustreerders: Dav Andrew en Clinton Jones
ISBN: 9780624093305

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Stories in die Wind deur Deidre Jantjies en Davin Andrew is ‘n besondere versameling van tien Khoena-verhale wat die minder bekende stories en tradisies van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari aan jong lesers bekendstel.

Die verhale bring ‘n unieke wêreld van mense, diere en natuurkragte tot lewe. Skilpad en Volstruis pak mekaar aan, Jakkals en Leeu moet leer saamwerk, en die Gariep se watergees verskyn in die vorm van ‘n vrou. Ander verhale vertel van die mense van Hoerikwaggo wat na //Hui !Gaeb trek, en ‘n ster wat vir ‘n ou man elke aand ‘n nuwe storie gee om te vertel.

Hierdie tien verhale bevat waardevolle kulturele herinneringe en tradisies, met temas wat jong lesers se verbeelding prikkel en hulle aan Suid-Afrika se inheemse erfenis bekendstel.

Die boek is geïllustreer deur Dav Andrew en Clinton Jones en is ‘n besonderse toevoeging tot ‘n versameling Afrikaanse kinderboeke.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 80
Uitgegee: September 2022, Tafelberg
Outeurs: Deidre Jantjies en Davin Andrew
Illustreerders: Dav Andrew en Clinton Jones
ISBN: 9780624093305

rugkant stories in die windinhoud stories in die wind karins treasuresagterblad stories in die wind

Vind meer Afrikaanse boeke.

Additional information

Bladsye / Pages

76

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Deidre Jantjies

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2022

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers