Sale!

Geraamte in die klas – Fanie Viljoen

Original price was: R60.00.Current price is: R42.00.

Toestand: Goed – naam voorin geskryf
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2006, Human & Rousseau
Bladsye: 104
ISBN: 9780798146166

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Geraamte in die klas deur Fanie Viljoen is ’n humoristiese kinderboek waarin twee vriende per ongeluk hulle onderwyseres, juffrou Beneke, in ’n geraamte verander!

Stephan en Cobus se probleme is egter nog lank nie verby nie. Hulle moet juffrou Beneke op die skoolbus probeer wegsteek sodat sy saam met hulle op ’n Graad 7-toer kan gaan. Die avontuur sluit onder meer ’n wildejaagtog, ’n seekatgeveg en gevaarlike rekspronge in. ’n Prettige, aksiebelaaide storie vir jong lesers.

Toestand: Goed – naam voorin geskryf.

Karin se keuse: Die boek beskik ook oor kleurvolle illustrasies. 
rugkant geraamte in die klas
naam geraamte in die klasagterblad geraamte in die klas

Additional information

Bladsye / Pages

104

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Fanie Viljoen

Jaar gepubliseer / Year published

2006

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau