Sjef Snoekie: Laat die potte sing! – Marlise Scheepers

R70.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
140
Uitgegee:  2016 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799374957

 

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Marlise Scheepers, oftewel Sjef Snoekie, is soos Neopolitan-roomys wat destyds almal se gunsteling was – sy sing, blog en kook. En vir die kersie op die koek behartig sy ook die nuusredaksie en kosstilering van Farmers Weekly. Haar aweregse sin vir humor en slag met kos word in Laat die Potte Sing gekombineer om nie net heerlike resepte te skep nie, maar ook die lewe te blaas in raakvat-stories en beskrywings.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans