Description
Onder dieselfde sterre – Anna Penzhorn – Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie vir die aantreklike Sebastiaan, ‘n beesboer en terggees met verskuilde diepte, uit haar gestel kry nie?
Toestand: Goed










