Die nuwe kunsjuffrou – Lees is maklik

R35.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
44
Uitgegee:  2018 (Tweede druk) Heinemann Uitgewers
ISBN: 9780796245403

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: C2113 Categories: , , ,

Description

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het ‘n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans