Description
Sy hart se lens – Zelda Mans – Deliah Brink moet ‘n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan ‘n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak die fotograaf Frank Wells ‘n blywende indruk op haar hart.
Toestand: Goed
Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie.










