Description
Hart van ‘n man – Madelein Stoltz – Kiara weet feëverhale bestaan nie. Dít het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos die huislike Liam wat ‘vir altyd’ beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak vreemde verlangens in haar wakker. Is hy die een na wie sy onbewustelik soek?
Toestand: Goed










