Onweerstaanbare vyand – Elize Davies

R30.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
 205
Uitgegee:  2019 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799398304

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Onweerstaanbare vyand – Elize Davies – Op die spoor van liefde
Irma Delport het grootgeword met die wete dat elke Retief die vyand is van enigiemand wat die naam Delport waardig is. Sy wil ʼn ruk op Nyumbani gaan bly (die wildsplaas wat haar oupa destyds saam met Dreyer Retief se oupa gekoop het), maar op Nyumbani kraai Dreyer Retief koning, en hy dring daarop aan dat sy eers die veldwagterskursus voltooi. Dit is ʼn strawwe kursus wat Irma bloed laat sweet, maar ʼn koppige Delport laat haar nie so maklik deur ʼn oorheersende, baasspelerige Retief intimideer of afskrik nie. As Dreyer net nie so aantreklik was nie, en as hy net nie so lekker gesoen het nie …

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Onweerstaanbare vyand is Elize Davies se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in:
Maanligliefde (April 2016),
Vermetele mansmens (April 2017),
Liefste verleidster (April 2018), en
ʼn Man vol verrassings (Mei 2019).

Toestand:  Goed

Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

205

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Elize Davies

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2019

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers