Geheime prinsesse: Sterrewens – Rosie Banks (Vogskade)

R20.00

Toestand: Aanvaarbaar (Vogskade)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 64
Uitgewer: 2017 Lapa Publishers
ISBN: 9780799380095

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: C0918 Categories: , , ,

Description

Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kamp sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans