Sale!

Die Hart Van Ons Huis – Marita Van Der Vyver

Original price was: R80.00.Current price is: R64.00.

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 215
Gepubliseer: 2004 Tafelberg Publishers
ISBN: 9780624042358

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die hart van ons huis, waarin skrywer vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder ‘n Van Gogh-son verwag – en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier ontluister: dit word ‘n gewone verhaal van gewone mense in ‘n gewone huis. Met die lief en leed wat ons almal binne ‘n gewone gesin goed ken – en tog bly dit so glamorous!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans