Sale!

Die Kremetartekspedisie – Wilma Stockenstrom (Hardeband)

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

Toestand: Goed (Boodskap voorin; paar bladsye netjies met pen onderstreep)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 110
Gepubliseer: 1988 (Tweede druk) Human & Rousseu
ISBN: 9780798111829

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: ES006 IH1350 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie belangrike roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur JM Coetzee. Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië.

Die verteller is ‘n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit [o.m. in ‘n hawestad aan die ooskus van Afrika] en daarna deur ‘n vierde man op ‘n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Na eers die drostery van die res van die geselskap en daarna die man se dood, bly sy alleen agter en woon uiteindelik in ‘n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans