Huisgenoot se gewildste wenresepte – Carmen Niehaus

R80.00

Toestand: Goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 192
Uitgewer: 1994 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798132817

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

In Huisgenoot se Gewildste Wenresepte is 300 van die allerlekkerste Suid-Afrikaanse resepte byeengebring, elkeen met die “Getoets deur Huisgenoot”-stempel wat verseker dat dit werk.

Familiegunstelinge, kitsgeregte, interessante disse vir spesiale geleenthede . . . die heerlike verskeidenheid maklik-om-te-maak-resepte maak van hierdie boek ‘n wenner wat in elke kombuis tuishoort.

Verkrygbaar in Engels as YOU Super Winning Recipes.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans