Description
Bruid vir Soetvlei – Sarah du Pisanie – Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie.










