Description
Leila se leeuman – Felicia Snyman – Vir nog ‘n man wat haar beroep afkraak sien Leila nie kans nie. Haar professor se seun, Leander, laat hom egter nie stuit nie en breek haar mure stuk-vir-stuk af. Leila probeer sterk staan, maar hierdie man verstaan haar hartklop beter as syself.










