Description
Adam se plan – Jacolet van den Berg (2014-uitgawe) – Miekie gaan nie haar erfgrond verkoop aan die argitek wat langsaan bou nie. Die man se sagmaaktegniek gaan ook nie werk nie. Dis nie vir haar wat hy wil hê nie, maar die grond.
Toestand: Redelik










