Description
Eet Slim, Bly Slank – Die GI-Dieet – Gabi Steenkamp, Liesbet Delport Dit is eenvoudig so dat daar baie min maniere is om jou ideale gewig te bereik en te behou en as jy ooit gesukkel het om jou gewig te beheer, is dit net die boek vir jou. Dieetkundiges Gabi Steenkamp en Liesbet Delport bespreek die faktore wat gewigstoename beïnvloed, en ook hoe om die faktore te beheer. Die sleutel is om bloedsuiker – en vetvlakke te beheer, en om die metabolisme te versnel deur laevet, lae GI kossoorte te eet sonder om smaaklike kos prys te gee.
U mag ook belangstel in ons Kookboek-kategorie.









