Description
Met hierdie titel in die kombuis kan elkeen, van beginner- tot baaskok, heerlike watertandgeregte bedien – met min moeite! Daar is meer as 180 resepte wat ou gunstelinge en staatmakers insluit, maar ook opwindende nuwe skeppings wat elkeen in jou gesin en gaste sal laat smul! Elke resep bied wenke oor bediening, bewaring en bevriesing en die meeste resepte bevat ook variasies wat die moontlikhede nog verder uitbrei.










