Leef Jou Nuwe Lied: 200 Dagstukkies – Elsa Winckler, Sonja Goldberg

R110.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  288
Gepubliseer: 2021 Lux Verbi
ISBN: 9780796322845

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en jou lewenslied se deuntjie afgewater en flou. Leef jou nuwe lied is ‘n uitnodiging van bekende skrywer Elsa Winckler en haar sussie Elsa Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s’n. Ontdek ‘n nuwe
lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet wanneer jy afgemat raak, Hy daar sal wees vir jou en ’n nuwe lied sal gee wat jou in staat sal stel om vreesloos en in liefde te leef.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans