Sale!

Sondag – Irma Venter

Original price was: R95.00.Current price is: R66.50.

Toestand: Redelik (Skublad en nog een bladsy het vlekkies, verder is net lees verweer)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  432
Gepubliseer: 2018 Human & Rousseau
ISBN: 9780798177399

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: HT341 Categories: , , , Tag:

Description

Sondag – Irma Venter – Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help. Alex en Ranna is op die spoor van ’n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het. Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans