‘n Hart is so groot soos ‘n vuis – P.P. Fourie

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  256
Gepubliseer: 2021 Kwela Books
ISBN: 9780795710018

Out of stock

Description

Die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma.

Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans