Kos in ‘n kits vir volgehoue energie – Gabi Steenkamp, Celynn Erasmus

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 191
Uitgewer: 2011 Human & Rousseau
ISBN: 9780624052678

Out of stock

Description

Ons weet almal dat gesonde kos en kos met ‘n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit ‘n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in ‘n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is ‘n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ‘n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans