Ons Hou Partytjie! – Jenny Dodd

R75.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
A4 Hardeband
Bladsye: 168
Uitgegee: 2010 (Struik)
ISBN: 9781770077799

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

ONS HOU PARTYTJIE! is’n versameling partytjie-idees vir kinders van alle ouderdomme. Hierdie boek begelei jou deur al die stappe in die beplanning vir ‘n kinderpartytjie, van uitnodigings, idees vir kos en dekor tot verjaardagkoeke en speletjies en aktiwiteite. Pragtig geillustreer en met volkleurfoto’s regdeur, laat die temas in hierdie boek toe dat kinders deelneem en help met die partytjievoorbereidings. Op hierdie manier sal die belangrikste dag op jou kind se kalender vir nog baie jare onthou en gekoester word.

20 idees vir partytjietemas wat vir enige ouderdomsgroep aangepas kan word. Oorspronklike idees vir uitnodigings en snoeppakkies met stap-vir-stap-instruksies hoe om dit te maak. Koste-effektiewe partytjiekos, speletjies en dekor-idees. Pragtige verjaardagkoeke wat deur selfs die mees onervare bakker gemaak kan word!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans