Eet vir volgehoue energie 2 – Gabi Steenkamp, Liesbet Delport

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 128
Uitgewer: 2004 (Eerste druk) Tafelberg Publishers
ISBN: 9780624042273

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Eet vir volgehoue energie 2 – Gabi Steenkamp, Liesbet Delport – Al meer mense ontdek deesdae die voordele van ’n lae-GI, laevet eetpatroon. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook die volgende spesifieke gesondheidsvoordele in: verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete; makliker permanente gewigsverlies; verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom (AGS). Beter prestasie onder sportmanne en -vroue; verlaagde cholesterol en bloeddruk; verligting van simptome van chroniese candidiase, polisistiese ovariale sindroom en ontstekingsiektes soos artritis.

Vind meer tweedehandse kookboeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

128

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Gabi Steenkamp, Liesbet Delport

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2004

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers