Eet Slim En Bly Slank – Liesbet Delport & Gabi Steenkamp

R55.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 253
Uitgegee: 2009 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:9780624047384

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dit is eenvoudig so dat daar baie min maniere is om jou ideale gewig te bereik en te behou en as jy ooit gesukkel het om jou gewig te beheer, is dit net die boek vir jou. Dieetkundiges Gabi Steenkamp en Liesbet Delport bespreek die faktore wat gewigstoename beïnvloed, en ook hoe om die faktore te beheer. Die sleutel is om bloedsuiker – en vetvlakke te beheer, en om die metabolisme te versnel deur laevet, lae GI kossoorte te eet sonder om smaaklike kos prys te gee.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans