Description
Boerekos deur Cecile Kemp is ’n Afrikaanse kookboek met ’n versameling geliefde tradisionele resepte wat die geure van Suid-Afrikaanse koserfenis laat herleef. Die resepte is aangepas vir moderne kombuise en bied inspirasie vir bekende huisgeregte soos bredies, kerries en melkkos.
Hierdie kookboek is ideaal vir lesers wat tradisionele boerekos geniet, ou familieresepte waardeer of graag hul versameling Afrikaanse kookboeke uitbrei.
Toestand: Redelik – klein voutjie regs bo op die voorblad en links onder op die agterblad. Baie ligte vogskade aan die onderkant van die boek.
Vind meer niefiksie.












