50 Beste gebak uit Vrouekeur – Marlo Carstens

R90.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 108
Uitgewer: 2011 Lapa Publishers
ISBN: 9780799351750

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ‘n treffer en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Na die wegholsukses van Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 1, en Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 volg ‘n samestelling van heerlike gebakresepte. Die versameling is uit die immergewilde rubriek, Gebak van die Week, saamgestel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans