Agent Snoet en die hondelewe – Francois Bloemhof

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Groot formaat sagteband
Bladsye: 48
Uitgewer: 2008 Lapa Publishers
ISBN: 9780799341539

Out of stock

Description

Agent Snoet is ‘n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die ander twee boeke, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture. Hierdie keer moet hulle ‘n baie BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm… maar as Felino nie oppas nie, is hy sy eie (laaste) lewe kwyt! Daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor.