In die tyd van die Gif: ‘n Jaar en ‘n half in stories – Dana Snyman

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Uitgewer: 2021 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624090885

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

In die tyd van die GifDana Snyman deel hy sy fyn waarnemings en belewenisse van die vreemdste tye wat ons nog beleef het. Die boek begin triomfantelik met die Springbokke wat die Rugbywêreldbeker wen, maar die atmosfeer verander vinnig wanneer die koronavirus toeslaan en die wêreld onderstebo keer. “Dinge is anders nou, meneer, in die tyd van die gif,” soos ’n ou oom vir Dana vertel.
In hierdie bundel beskryf Dana die eerste veertig dae van inperking, ’n laaste treinrit om ’n vriend te groet, en die dapperheid van dokters en verpleegsters op die voorlinie. Hy deel selfs sy eie stryd met Covid-19. Dana se kenmerkende fyn waarneming maak In die tyd van die Gif ’n noodsaaklike leeservaring vol pyn, verlies, geloof en ’n goeie skeut humor.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

240

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Dana Snyman

Jaar gepubliseer / Year published

2021

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers