Waar die spoke sing – René van Zyl

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2020 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639605197

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Sy moet spoke uit haar verlede in die gesig staar voordat hulle ‘n toekoms saam kan hê Eleanor Lindeque is ‘n geskeide uitgewer, maar haar droom is om skrywer te wees. Toe die aantreklike hotelmagnaat Oliver Montgomery haar vertel dat sy oorlede oupa en Eleanor se confidant vir haar ‘n landgoed in Engeland nagelaat het, besef sy dat dit die perfekte tyd is om haar drome na te streef. Behalwe dat dié landgoed ‘n ou kerk met ‘n begraafplaas is waar Oliver se eie spoke nog wegkruip, hy duidelik nie in haar belangstel nie, en haar glad nie vertrou nie. Sy het ook ‘n paar spoke uit haar verlede wat sy in die gesig moet staar voordat sy ‘n toekoms saam met Oliver kan hê. Sy familie maak ook nie die situasie makliker nie. Sy broer is ‘n berugte casanova en dit lyk asof sy ma vir Oliver haat. Waarvoor het sy haarself ingelaat? Waar die spoke sing is ‘n Gotiese romanse.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans