Vuurvreter – Leon van Nierop

R80.00

Toestand:  Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye:  311
Uitgegee: 2010  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799346602

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0868 Categories: , ,

Description

Die vermaaklikheidsbedryf bereik in 2009 ‘n laagtepunt. Baie produksiehuise speel bankrot en kameramanne sit sonder werk. Die pryswennende kameraman Henno Barnard bly op ‘n rivierboot op die Chobe Rivier duskant Kasane in Botswana waar hy insetsels maak vir ‘n Suid-Afriaanse TV-program wat skielik eindig. Hy moet nou ander bronne van inkomste vind.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans