Verdwaalpad na die liefde – Adele Reynders

R20.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband 
Bladsye: 164
Uitgegee: 2008 Adele Reynders
ISBN: 9781920286071

Out of stock

Description

Al wat Marius van der Walt van die lewe vra is om weer gelukkig getroud te wees met ‘n gesin van sy eie, soos dertien jaar gelede, voordat hy sy vrou en seuntjie in ‘n motorongeluk verloor het.
Maar toe hy uiteindelik verplig word om voor die kansel te staan, is dit nie met ‘n vrou wat hy liefhet nie. Hoekom het hy nie eerder die geheimsinnige Frankie Castillo raakgesien op dieselfde dag waarop hy Zelda ontmoet het nie?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans