Slagoffer – Francois Smuts

R120.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2020 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795802201

Out of stock

SKU: AM0033 Categories: , ,

Description

Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik.  Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Voor hy sy oë kan uitvee, staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord. En dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy éie lewe sal bedreig.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans