Description
Skildery van liefde – Elise Keyter -‘n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan ‘n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en di se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik.



