Sale!

Simoelégri – Jaco Fouché

Original price was: R95.00.Current price is: R66.50.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgewer: 2021 Human & Rousseau
ISBN: 9780798182447

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ‘n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.

Aangrypend. Simoelégri is die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans