Description
Duart red Dineke van die diepsee se branders. ‘n Ridder, dink sy. Maar vanaf sy eerste woorde vryf hy Dineke verkeerd op. Duart dink sy is bedorwe en sy dink hy is ongemanierd. Waarom vind hulle mekaar dan onweerstaanbaar?
Where every book is treasured. Second-hand bookstore in Equestria, Pretoria.
R25.00
Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2017 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799383409
1 in stock
Duart red Dineke van die diepsee se branders. ‘n Ridder, dink sy. Maar vanaf sy eerste woorde vryf hy Dineke verkeerd op. Duart dink sy is bedorwe en sy dink hy is ongemanierd. Waarom vind hulle mekaar dan onweerstaanbaar?
| Taal / Language | Afrikaans |
|---|