Sale!

Opa vir die liefde – René van Zyl

Original price was: R30.00.Current price is: R21.00.

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2023 (Eerste uitgawe, tweede druk)  LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799388534

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
EAN: 9780799388534 SKU: PA002 Categories: , , , Tags: ,

Description

Athina is uiteindelik gelukkig met haar lewe op die Griekse eiland, Antiparos. Sy het haar kat, winkel en haar geliefde ‘Baba’. Toe Jason Haven met sy kuiltjies en pragtige lyf opdaag, ervaar sy vergete emosies. En met een soen steel hy haar vrede.

In hierdie verhaal word mishandeling aangespreek en die wyse waarop dit steeds na ‘n tydperk ‘n invloed op die persoon se lewe het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans