Sale!

Omdat jy my gesoen het – Elsa Winckler

Original price was: R35.00.Current price is: R24.50.

Toestand:  Goed
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
 205
Uitgegee:  2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639606958

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Hoe gee jy jou hart vir ’n man wat nie syne kan volg nie?

Debbie bring haar dae om deur koeke te bak vir ander mense se spesiale geleenthede, meestal vir die troues wat haar familie besigheid reël. Maar vir hierdie kekkelbek lyk daai spesiale dag nog ver weg, veral na die pandemie enige kans op romanse vernietig het.

Maar wanneer Debbie op ’n dag in die hysbak saam met haar nuwe swaer se aantreklike broer vassit, verander haar vooruitsigte. Syne ook. Want Alec was nog altyd die stil een, die ongekompliseerde een, die een sonder planne vir langtermyn liefde nie. Nou sit hy egter met muisneste wat net nie wil padgee nie. Maar hierdie kwetterende koekbakster het nie tyd vir ’n man wat nie sy hart kan volg nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans