Oase – Stefani Serfontein

R75.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 351
Gepubliseer: 2016 Lux Verbi
ISBN: 9780796318480

Out of stock

Description

Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor? Kaptein Erasmus se briljante IT-kenner Daniel help die persone opspoor wat die ontvoering gereel het. Wie is die drie Broerders, en hoekom is hulle agter Sarah aan? Wat is die verbintenis tussen Edmund Muller en die Groot Sadar? ‘n Spannende verhaal met ‘n vinnige pas, deurweef met die goue draad van God se beskerming en genade.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans