Sale!

Naweek – Toast Coetzer

Original price was: R55.00.Current price is: R40.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2016 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:9780624047599

Out of stock

Description

Sex & drugs & rock ‘n roll . . . Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van ‘n Afrikaanse rocker. ‘n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans