Na Die Geliefde Land – Karel Schoeman

R60.00

Toestand: Goed
Formaat:  
Sagteband (Klein formaat) 
Bladsye: 179
Uitgegee: 1972 (Eerste druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798133616

Out of stock

SKU: C0568 Categories: , ,

Description

Wanneer ‘n jong man wat Suid-Afrika as kind verlaat het, terugkeer om die plaas te besoek wat hy van sy moeder geërf het, is sy besoek terselfdertyd ook ‘n poging om ‘n wêreld wat hy slegs vaag kan onthou terug te vind en om iets agter te kom wat hom sal help om veral sy moeder beter te begryp. Hy word egter gekonfronteer met ‘n werklikheid wat onherkenbaar verander het en nouliks nog verband toon met die verlede wat in sy herinnering voortleef: die geliefde land het vir hom onherroeplik vreemd geword.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans