‘n Reënboog vir Mouette – Thea Holland

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799380484

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Reënboog vir Mouette – Thea Holland – Mouette erf ’n huis op Reënbaai van een van haar ma se eksmans, en dis vir haar ’n heenkome ná haar egskeiding.

Con (en sy hond) betree haar lewe, en van die begin af vryf hulle mekaar verkeerd op. Hy kan nie verstaan waarom sy nie haar trouring dra nie, en sy verpes sy indringerigheid, al het sy sy hulp dringend nodig. Boonop is sy nie meer in die gewoonte om mans te vertrou nie. Con het hoeka ’n meisie iewers op sleeptou …

Ná die skok-ontdekking van haar ware verlede en die verwoestende brand wat haar huis in puin lê, is Mouette uiteindelik vry om nuwe keuses te maak.

Pas Con by haar toekomsplanne in?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

205

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Thea Holland

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2021

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers