Miskruier – Jaco Botha

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 220
Uitgegee: 2005 Human & Rousseau
ISBN: 9780798145817

Out of stock

SKU: MA042 Categories: , ,

Description

Suid-Afrika 2007. Die vigskrisis het sy hoogtepunt bereik en krematoriumtorings blaas onverpoosd swart rook die hemelruim in. Die land is uitgelewer aan die diktatorskap van ‘n president wat met die wysheid en insig van ‘n ware tiran regeer. Teen hierdie agtergrond vlug die joernalis Braam Fourie vir sy lewe nadat hy verbind word met ‘n berig waarin die huidige bestel sterk gekritiseer word. Teen ‘n dolle pas ontvou ‘n verhaal wat die leser op ‘n skokkend eerlike en uitdagende reis neem.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans