Liefde Onbeperk – Marilé Cloete

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  205
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639607290

7 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: PA033 Categories: , , Tags: ,

Description

Hy is nie van plan om sy hart te verloor nie. Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaak het. Daarby is sy ‘n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, terwyl sy ook nie haar beroep as skoonheidsdeskundige mag beoefen nie. Bernard kan van die huis af werk, maar die alleenheid van sy woonstel kry hom onder. Toe hy die kans kry, woon hy die braai by Estelle se suster-hulle by, hoewel hy goed weet dis onverantwoordelik. Wanneer hy siek word, gebruik hy die kans om by Estelle te gaan aansterk, aangesien sy by dieselfde partytjie was. Daar span hulle saam; haar sangtalent en sy tegnologiese kennis help om haar wanhopige finansies te beredder. Maar hy is nie van plan om sy hart op die vurige donkerkop te verloor nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans