Langs die buffelpad – Evert F Potgieter

R35.00

Toestand:  Aanvaarbaar (Naam voorin, met plastiek oorgetrek)
Formaat:  Hardeband
Bladsye:  85
Uitgegee: 1965  Voortrekkerpers
ISBN: 9780799377576

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Daar wag gevaar en spanning op die jagter wat Langs die buffelpad die spoor van hierdie gevaarlike diere volg. Die gekweste buffel lê sy agtervolger met al die sluheid, haar en krag van sy soort voor. En vir die ervare jagter is elke tree op die bloedspoor een van afwagting – en die dood…