Klikbek – Sidney Gilroy

R120.00

Toestand:  Soos nuut
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2019 Human & Rousseau
ISBN: 9780798178112

Out of stock

SKU: AM068 Categories: , ,

Description

Speurder Sollie Mtembu lê snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn ‘n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om dié “verdwyning” te ondersoek. Kort ná hy in Rhynveld arriveer verander die oënskynlike ontvoering in ’n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan seëvier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans