Janette – Sita

R60.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 144
Gepubliseer: 1986 Daan Retief Uitgewers
ISBN: 0795906234

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: C2145 Categories: , , , , Tag:

Description

Janette, die dogter wat nie ’n dame wou word nie is die verhaal van Janette wat nie meer ’n ma het nie en dan vir afronding na haar tante in die stad gestuur word. Sy pas eers moeilik aan, kom nie met haar tante oor die weg nie en begaan vele sosiale flaters, wat op vermaaklike wyse beskryf word. Later maak sy tog vriende, leer die nodige sosiale kunsies aan en kan met haar broers herenig word. Hierdie boek verskyn eers as vervolgverhaal in Die Vaderland en word later in ’n toneelstuk en radiovervolgverhaal omskep.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans